tag:blogger.com,1999:blog-1222042840058064665.post5523835476252329668..comments2023-10-27T06:52:57.432+02:00Comments on Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith: 1 Aug 2009 Ben en Luzanne (EENSGEZIND)Charl Smithhttp://www.blogger.com/profile/03307874865962871138noreply@blogger.comBlogger8125tag:blogger.com,1999:blog-1222042840058064665.post-55149576919107435142009-10-14T07:26:42.964+02:002009-10-14T07:26:42.964+02:00Hi Charl
Weereens thanx vir die stunning foto'...Hi Charl

Weereens thanx vir die stunning foto's. Jou foto's het ons dag soveel meer spesiaal gemaak. Wil jou amper "Billy the Kid" van fotografie noem. Jy mis nie 'n oomblik nie. Definitief vir my "The Best in the West"

Groete
Ben-oni Le RouxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222042840058064665.post-32645441000593290252009-08-11T13:20:06.886+02:002009-08-11T13:20:06.886+02:00Baie stunning! Ek sal jou definitief bel met my gr...Baie stunning! Ek sal jou definitief bel met my groot dag. Dit is regtig asemrowend. Dit het seker gehelp dat jy sulke asemrowende mense gehad het om mee te werk. Luls en Ben - Julle is net plein gorgeous! Geniet jul toekoms saam xxx NitaUnknownhttps://www.blogger.com/profile/05653282144027472997noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222042840058064665.post-82831462754737142532009-08-11T13:12:25.653+02:002009-08-11T13:12:25.653+02:00Hi
Sulke stunning foto's vir twee stunning me...Hi

Sulke stunning foto's vir twee stunning mense. iets waarna hulle vir hul res van hul lewens gan kyk. En als te danke aan jou talent kan hulle kyk na die mooiste foto's elke keer.

Lekker om jou te ontmoet

Marilise Summers
BridesmaidAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222042840058064665.post-27135414467949513112009-08-10T22:41:30.174+02:002009-08-10T22:41:30.174+02:00Vadertjie, maar jou fotos's is awesome!Vadertjie, maar jou fotos's is awesome!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222042840058064665.post-69541778577298522172009-08-06T20:09:17.828+02:002009-08-06T20:09:17.828+02:00Hi Charl. Die foto met die goue lig is stunning! W...Hi Charl. Die foto met die goue lig is stunning! Well done!Christine Meintjeshttps://www.blogger.com/profile/11869542397769840033noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222042840058064665.post-44972662631476257832009-08-06T01:17:51.471+02:002009-08-06T01:17:51.471+02:00Hi Charl,
Die foto's lyk amazing, maar ek het...Hi Charl,

Die foto's lyk amazing, maar ek het niks anders verwag nie!
Was goed om jou weer te sien en saam jou te werk.

Groete,

Karenza WebbHello! Communityhttps://www.blogger.com/profile/05516391854250667533noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222042840058064665.post-87674095499593238482009-08-05T16:53:34.966+02:002009-08-05T16:53:34.966+02:00wow Charl, die pics is flipen goed! ek hou van hoe...wow Charl, die pics is flipen goed! ek hou van hoe al die kleure so uitkom in die buite fotos, en jou komposisie is amazing! baie geluk met die award vir beste cape wedding photographer!

pcPC Benadéhttps://www.blogger.com/profile/17290959719675934260noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222042840058064665.post-88279730035925314562009-08-05T15:48:51.906+02:002009-08-05T15:48:51.906+02:00Very well done - love the pics from the windpomp!Very well done - love the pics from the windpomp!Sonja Cornelissen-Bothanoreply@blogger.com