Search This Blog

...
...

My familie

Hierdie was die lekkerste wat ek in 'n lang tyd ge-edit het. My hart het warm gepomp en ek het die heeltyd 'n glimlag op my gesig gehad. Ou Alex se uitdrukkings is net priceless! Hier is my pragtige 3 kiddies, Zoey 9, Zachary 6 en Alex amper 4.

As jy belangstel om 'n shoot te bespreek of as jy belangstel om die studio te huur vir 'n lifestyle shoot, kontak ons gerus by info@new-life-studio.co.za.




























































Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig