Search This Blog

...
...

Delsma Farm Wedding | Rudolph & Nina


This was the first time I photographed a wedding at Delsma Farm near Riebeeck Kasteel.  Rudolph and Nina got married in Riebeeck Kasteel and after the ceremony we stopped at some iconic photography spots in the town.  Really some great spots to take photos.  We took the rest of the photos on our way to the venue in the farm lands.  A few years ago I photographed Nina’s sister’s wedding, so it was really nice to catch up with them.














































 



























 




























































Share:

10 comments

  1. Pragtig, pragtig, pragtig Nina'kie! jy lyk awesome! Ace lyk self soos n milion bucks!!

    ReplyDelete
  2. Dis foto's wat ek oor en oor en oor kan kyk. Jy en Ruds is ongelooflik en jy het soooo mooi gelyk op jou trou dag. Was n super lekker dag, en die fotos is uit en uit bewyse daarvan. XxX

    ReplyDelete
  3. My mensie...jys pragtig!!...en die foto's ook!!die foto's wys regtig die gelukkigheid wat jy en jou hubby op julle troudag uitgestraal het!definitief meant to be :)

    ReplyDelete
  4. This is really a nice place. You did a good shots, beautiful photos... I enjoy watching this.

    ReplyDelete
  5. WOW, STUNNING SUS!!! Charl weereens ongelooflike mooi fotos!

    ReplyDelete
  6. Die is sulke mooi fotos vriendin!! So 'n besonderse spesiale dag!! Jy was 'n stunning bruid!!

    ReplyDelete
  7. Dankie dankie Charl jy is & bly maar die beste! Jy laat 'n bruid so op haar gemak voel, die neem van die foto's het werklik vinnige verby gegaan & dit is verseker foto's wat ons oor en oor kan kyk!!

    ReplyDelete
  8. Baie baie mooi en Caren het Nina nog mooier gemaak - make-up lyk great !

    ReplyDelete
  9. Jo-Lize van der MerweJanuary 21, 2013 at 9:14 AM

    Die allermooiste foto's en die MOOISTE bruid OOIT!!! Nina jjy het asemrowend gelyk

    ReplyDelete
  10. Whowww Nina julle foto's is pragtig!
    Weel done Charl!!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig