Search This Blog

21 jaar en beyond | Brian and Rinie

Om troues af te kan neem is vir my verskriklik lekker en spesiaal.  Daar is net een ding lekkerder as om troues af te neem... dit was om die re-commitment seremonie af te neem van Brian en Rinie wat deur dik en dun staande bly staan het met God se genade en liefde.  Na 21 jaar se getroude lewe het hul besluit om hul re-commitment seremonie te hou by die pragtige nuwe Bon Amis venue in Durbanville.  Dit was so 'n groot voorreg gewees om die dag saam met hulle te kon spandeer.  

Dit is soms interessant hoe dinge werk ... nadat hulle my bespreek het om foto's te neem, het ons besef dat ons eintlik almal deel is van Durbanville Family Church.  Dit was ook vir my baie lekker gewees om die troue te kon shoot en ook die dag saam met ander lede van ons Kerk Familie te kon spandeer.




























 




 











 




 






 






















 
















Share:

1 comment

  1. Ai julle troue was lekker en mooi...ek huil sommer weer van voor af !!!!! xxxx

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig