Dieter Voigt & Martelize van Niekerk - Celebrity Wedding

 Blydschap weddings photos, weddings at Blydschap, Blydschap wedding venue.
Dit was my voorreg gewees om die foto's te neem van Dieter Voigt (Mr. SA 2007 en huidige Pasella aanbieder) en Martelize van Niekerk (SA Idols finalis) se troue.  Hulle het getrou in die NG Kerk Kuilsrivier en hul onthaal gehou op Altyd Lig / Blydschap.  Dit was so lekker gewees om met hulle te werk want hul liefde vir mekaar is so tasbaar gewees met awesome chemistry tussen hulle.  

This is a huge post with more than 160 photos.
If there is a photo that didn't load correctly, press the F5 key to REFRESH, Thanx.
xxx



































































































































































7 comments:

  1. WOW, fantastiese fotos en moments gecapture. Die beste in die weste.

    ReplyDelete
  2. Stunning, julle liefde is vasgevang en julle lyk baie gelukkig, alle seeninge word julle toe gewens.

    ReplyDelete
  3. Pragtige foto's! Elkeen is soooooo spesiaal.
    Ons deel in julle vreugde.

    ReplyDelete
  4. Wow Bokkie! Jou het jouself weereens oortref! Dis AWESOME hoe jy hulle persoonlikhede vasgevang het vir ewig!

    ReplyDelete
  5. Charl die fotos is ongelooflik mooi ( soos altyd)

    ReplyDelete
  6. Stunning Charl, jy mag maar!

    ReplyDelete
  7. Die fotos is pragtig verby

    ReplyDelete

Please tell me what you think, leave me a comment. Please put your name in the "NAME BOX", leave the "URL BOX" open if you don't have a website :)