Search This Blog

13 Aug 2011 | Anton & Nicola | Eensgezind



Na 200 troues die afgelope 6 jaar was hierdie verseker een van die meer spesiale troues vir my gewees.  
Daar is 'n paar redes daarvoor gewees.  
1.  Ek het die wonderlike voorreg gehad om my vriend Anton en Nicola se troue af te neem.  
2.  Ek en my vrou het presies 6 jaar en 1 week gelede in dieselfde kerk getrou.

Dit was 'n koue en nat dag gewees maar, ons was baie geseënd gewees dat ons steeds genoeg tyd gehad het om fotos te kon neem.  Hierdie is 'n groot post van 150 fotos, so, as daar 'n foto is wat nie reg gelaai het nie, druk asb F5 om te reload :)   

Los asb 'n boodskap aan die einde van die post, dankie.
xxx

































 Ek het vir die eerste keer OFF CAMERA FLASH gebruik tydens 'n diens.  Ek is baie gelukkig met resultaat :)
















































































































As julle nog nie Anton en Nicola se Engagement fotos gesien het nie, click HIER om dit te sien. 

SERVICE PROVIDERS:

Reception venue:  Eensgezind
www.eensgezind.co.za

Preparation venue: Name: Dark Chocolate Guest House
www.dark-chocolate.co.za

Make-up: Ilse van Niekerk
 ilze_vanniekerk@yahoo.com

Hair:  Annelize Bester / Anna-B
www.anna-b.net

Dress:   Elizabeth Stockenström
www.elizabethweddinggowns.co.za

Flowers & Decor:  Eensgezind
www.eensgezind.co.za

Cake:  Eensgezind
www.eensgezind.co.za

DJ/Music: DJ Dean – Dean Hewitt
www.djdeansa.co.za
Share:

9 comments

  1. tOTALLY awesome they make a lovely couple. The photos are breath taking. Wish one day I will be able to afford such lovely photos for my special day.

    Regards

    Catherine Anderson
    0829295743

    ReplyDelete
  2. Gorgeous foto's, Charl!! Regtig pragtig. Jou foto's raak net beter en beter! Lekker om 'n paar bekende gesigte te sien :)

    ReplyDelete
  3. Mariëtte KleinhansAugust 17, 2011 at 6:09 PM

    Dis 'n wenresep! Die beste fotograaf in Suid-Afrika, 'n stunning bruid en bruidegom, die perfekte venue! Dankie Charl, dat jy en Tiana ons kinders se mooiste dag so spesiaal vasgelê het, jy is 'n meester!

    ReplyDelete
  4. Baie baie baie mooi foto's en awesome venues! :)

    ReplyDelete
  5. Hands down, Charl! Well done!!!! dankie julle 2!!!!!!!!

    ReplyDelete
  6. Wonderlike herinneringe hier vasgelê op 'n lens. Puik! Nicola jys 'n pragtige bruid met 'n handsome "groom". Dis werklik baie mooi, welgedaan Charl. Lynn

    ReplyDelete
  7. Stunning, stunning foto's!!! Wow, Nicola jy het pragtig gelyk! Wens ek kon daar wees... Ai London maar net te ver :-(

    ReplyDelete
  8. Al wat ek kan sê is FANTASTIES. Nicola jy het pragtig gelyk en BAIE BAIE GELUK julle twee !!

    ReplyDelete
  9. WOW Charl hierdie foto's is amazing!
    Jy gaan sukkel om hierdie te oortref! ;-)
    Die detail is ongelooflik goed vasgevang!
    Die dag as jy ophou mooi foto's neem, sal ek ophou DJ - nooit!!!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig