Search This Blog

19 March 2011 | Anton & Michele | Kleine Zalze

 Anton en Michele het hul huweliks seremonie gehad in NG Modergemeente in Stellenbosch.  Hul seremonie was gelei gewees deur Ds. André van Wyk en hy het oor die verskillende vorms van liefde gepraat. Onder andere oor Agapé Liefde :)  

Ons het foto's op Kleine Zalze geneem waar Michele ook aangetrek het en waar die onthaal gehou was.  Ek is mal oor die venue, bied baie foto geleenthede en die diens en kos is altyd fantasies. 
Quintessential Wedding en Event Coordination het soos altyd gesorg dat alles glad verloop.

If there is a photo that didn't load correctly, press the F5 key, Thanx. 

































































































Service Providers:

Preparation & Reception Venue: Kleine Zalze www.kleinezalze.com
Wedding Planner: Eloise Pieterse www.quintessentialsweddings.co.za
Dress:  Ilse Roux www.ilserouxbridal.co.za
Cake: Mila - the Cake Shop www.milacakeshop.co.za
Make-up & Hair: Candice Leigh Arnott  www.candiceleigh.co.za
DJ: Cape DJ's capedjs@ananzi.co.za
Flowers: Rentia Slabbert
Jewellery: Van Deijl Tygervalley  www.vandeijl.co.za
Share:

4 comments

  1. Een fanstastiese dag, een fantastiese paartjie!!
    Julle het so stunning gelyk, pragtig! Dit was n ongelooflike troue wat ek dink NIEMAND sal vergeet nie, die veneu, die kos, alles was PERFEK! PERFEK, net soos julle. Baie dankie dat ons die groot dag saam met jul kon deel.
    Die fotos is ongelooflik stunning!!

    ReplyDelete
  2. Die foto's is pragtig! Baie geluk ook aan Charl wat al die spesiale oomblikke so mooi op film vasgevang het. Dankie Michele en Anton dat ons kon deel in julle vreugde en die dag saam met julle kon geniet.
    Stephan en Renzke le Roux

    ReplyDelete
  3. Veels geluk met julle troue Michelle! Jy is nog alyd so 'n pragtige dame, maar julle toufotos!!! Girl!!! Is ON-"wag vir dit" -GELOOFLIK mooi! Baie geluk en ons mooiste wense vir julle!

    ReplyDelete
  4. Beautifully done ... I wish I'd been able to be there in person, but these photos do give me a good sense of the overall vibe of the day!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig