Search This Blog

5 Feb 2011 | Marizanne & Jacques | Simondium

Wow, I was just blown away by Marizanne's blue eyes.  I wanted to take close up photos of her the whole day.  Marizanne and Jacques had their ceremony in the beautiful NG Strooidak Church in Paarl with an amazing wedding message from Ds. Fanie.  They had their Reception at Simondium Country Lodge near Franschhoek.  We stoped for photos on our way to the venue and did some great vintage shots at the venue.  

If there is a photo that didn't load correctly, press the F5 key, Thanx.

xxx













































































Share:

11 comments

  1. Hi Charl, dankie dat jy so baie moeite gedoen het met die fotos. Dis moeilik om te werk terwyl ander speel maar jy het jouself rerig oortref. Jy het my bruid se natuurlike mooi so vasgevang op die fotos dat ek nie kan ophou kyk nie. Dis jammer dat jy nie later die aand kon aanbly nie want buiten dat jy n fotograaf was is jy ook sommer... n great mens en ek hoop nie dis die laaste wat ons van mekaar sien nie. Ons le ver weg en kyk na die fotos op ons cell fone en kry tonne sms, emails en facebook chats oor die fotos.

    Ek sal verseker jou naam verkondig want die werk wat jy doen is nie die standaard nie en die fotos wys die effort, skill en ondervinding van n wereld klas fotograaf!

    Beste groete
    Jacques Coetzee (message from facebook)

    ReplyDelete
  2. Hi Charl, ons het gistraand fotos gesien. Ek wil net weer eens se DANKIE!!!!! Jy het regtigwaar ons droom dag vasgevang. Hoop jy het lekker verjaar en ons sien uit om jou weer te sien vir die album. Groetnis Marizanne.

    ReplyDelete
  3. Wow, jy was n pragtige bruid! Absolutely gorgeous!

    ReplyDelete
  4. Absolutely gorgeous! Ek het sulke mooi maatjies! En really well done aan die fotograaf

    ReplyDelete
  5. Sjoe - kan nie ophou kyknie ! Dis Stunning !

    ReplyDelete
  6. Awsome photos

    ReplyDelete
  7. Samantha Van Der MeschtFebruary 8, 2011 at 9:14 AM

    The photo's are STUNNING! :)

    ReplyDelete
  8. karla janse van vuurenFebruary 8, 2011 at 9:39 AM

    marizanne jy was 'n sprokie-mooi bruid! met so 'n mooi troue kan die huwelik net goed begin :) geniet elke oomblik en mag God julle saamwees seën X

    ReplyDelete
  9. Die foto's lyk wonderlik en julle lyk pragtig! Baie mooi verskeidenheid van foto's!
    Well done!

    ReplyDelete
  10. Marizanne en Jacques, die fotos is stunning en julle lyk ongelooflik mooi. Ons is baie trots! Charl jou werk is puik!! Alan, Jeanne, Etienne en Johan XXX

    ReplyDelete
  11. Die foto's is stunning en julle lyk ongelooflik mooi...Mag julle baie gelukkig wees en ons Liewe Vader julle elke dag seën en net nader aan mekaar bring...Baie Geluk...Jou niggie Yolanda van George....

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig