Search This Blog

...
...

7 DEC 2009 Liesel en Nicky (12 Apostles)

Liesel en Nicky het in die Kaap hul 10jaar huweliks herdenking kom vier. Ek het so paar maande gelede friende van hulle se trou fotos geneem en hulle wou ook graag 'n spesiale fotos sessie gehad het.
Al die pad van Vryheid om in die Kaap fotos te neem en om spesiale tyd saam te spandeer. Dit was vir my 'n wondelike voorreg om julle 10 jaar huweliks herdenking se fotos te kon neem en ek hoop dat julle net so gelukkig is met die resultate soos ek is. Mag julle na nog 10 jaar weer Kaap toe kom vir nog 'n sessie.

Ons het die fotos geneem by Die 12 Apostles Hotel and Spa waar hulle gebly het vir die naweek en ons het so paar by 'n spesiale plekkie gaan neem op rotse by die see en so paar op die strand.

Die onderste foto is 3 fotos wat ek ge-mergde het, CLICK op foto om dit GROTER te sien.









CLICK op fotos om te VERGROOT







CLICK op fotos om te VERGROOT




















CLICK op fotos om te VERGROOT





CLICK op fotos om te VERGROOT















please COMMENT on photos, thank you.


Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig