Search This Blog

21 NOV 2009 Bennie & Charmaine (EENSGEZIND)


Hierdie was nou 'n lekker tradisionele "plaas" troue met baie gaste en 'n lekker "gees". Bennie en Charmaine het 'n lekker groot troue gehou op die wondelike EENSGEZIND. Een van die lekkerste plekke om 'n groot troue te hou, die diens, die kos, die atmosfeer en die venue is uit die boonste rakke.

Hulle het getrou op Philadelphia in die NG Kerk op die dorp. Ons het oppad na die venue so paar keer gestop om fotos te neem.





Pragtige trou rok deur: SUSAN ELLIS



Charmaine het aangetrek by RUSLAMERE



Ongelooflike make-up en hare deur HELGA



Ek love die volgende foto deur Helga se groot oorbel :)

























Bennie en Charmaine kon hul trane nie keer nie...



























































Video deur CROSST OVER VIDEOGRAPHY
















Los vir Bennie en Charmaine 'n Boodskap, click op COMMENTS.

Share:

8 comments

  1. Jis julle, dit was `n groooootttee. Die foto`s lyk FAB.

    Tjorts
    Suz en JP

    ReplyDelete
  2. Alles is so perfek en die foto's is tops...

    ReplyDelete
  3. awesome fotos! Kan sommer in fotos sien hoe lekker die troue moes wees. Foto waar couple in gras staan en hulle uit hemel uit kyk is super AWESOME!

    ReplyDelete
  4. Dis sooo stunning! Die fotos vertel die hele storie - al die emosies is vasgevang!! Lag tot huil.
    Wou met my hele hart daar gewees het Charmaintjie!
    Beautiful fotos en 'n pragtige man en vrou. xx
    Liefde
    Carla

    ReplyDelete
  5. stunning, stunning, stunning. Charlemaintjie maak die mooiste bruid ! Jammer jy kan dit net een keer doen.
    Petra

    ReplyDelete
  6. wow julle het albei stunning gelyk en ek kan sien dit was 'n baie lekker en baie spesiale troue! Alles wat mooi is vir julle twee Mnr en Mev Avenant!

    Cornel

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig