Search This Blog

26 September 2009 Eddie & Elmena (LANGEBAAN - MYKONOS)


Hierdie was my 3de troue vir die naweek. Sjoe, en wat 'n troue om my tot op die laaste te toets. Wie sou nou kon raai dat daar soveel reën sou val op 26 Sept. Dit was regtig 'n dag wat fotos baie moeilik gemaak het, maar ek is redelik tevrede met dit wat ek kon doen tsv die reën.

Gelukkig was Elmena en Eddie baie maklik gewees om mee te werk en hulle het ook hul beste gedoen onder sulke moeilike omstandighede. Sjoe, dis darem maar mooi as twee mense so verlief en lief is vir mekaar, mens kan dit sien op die fotos. baie dankie aan julle 2 dat julle my werk vir my so maklik gemaak het.

Second shooter: Zoey - Images of life












wow, wat 'n pragtige bruid...






ek love natuurlike oomblike soos die om emosie en gevoel vas te vang.



net voor hulle uitgestap het, het die hemele oop gemaak


ons het paar fotos in die kerk banke geneem omdat dit gereën het, sjoe, ook maar bly dit het, want dan het ons die amazings fotos nie geneem nie
















op boonste foto kan mens die reën sien wat val, dit maak die foto amper geblur







ons het tydens die onthaal vinnig uitgegaan om nog paar fotos te neem, sjoe, dit was awesome...








ek love fotos van gaste wat lag en kuier tydens die speeches







hehehe, Eddie het so amper my lens gesoen terwyl hulle gedans het






Please COMMENT on photos...
Share:

6 comments

  1. Oh my word, die foto's is stunning!! Ons was almal so ontsteld oor die slegte weer, maar dit het pragtig uitgekom!!! Ek kan nie wag om alles te sien nie. Skoonsus, jy het stunning gelyk. 'n Baie pragtige bruid!! Boeta jy het flippen handsome gelyk, geen wonder Elmena is so verlief op jou nie. Mag julle twee vir altyd so gelukkig saam wees!! Baie liefde Mieks

    ReplyDelete
  2. Charl, baie baie dankie vir dit wat ons tot sover kon sien, Die foto's is stunning!!!Ek was self ontsteld oor die weer, maar sjoe die foto's is pragtig. Baie dankie vir al die moeite en hulp. Jy is die beste. Vir almal wat bygedra het tot ons heerlike aand en lekker kuier, BAIE BAIE DANKIE... Laaste maar nie die minste, Elmena my skat jy het stunning gelyk!! Ek lief jou meer!!!!!!!!!!!
    Tata
    Eddie

    ReplyDelete
  3. Ha-ha, lyk my die bruid is die enigste een wat nie gestres het nie!! Charl,Tiana...baie baie dankie vir die nat-reen en aanhou en sulke amazing foto's. Ek glo dat dinge gebeur soos dit moet en dit was meant 2 be dat ons n reendag moes kry...en ook dat jy die beautiful foto's van ons mooiste dag kon neem! Baie dankie!Eddie,lief jou meer vir altyd! xxx Elmena

    ReplyDelete
  4. Merlene EngelbrechtOctober 5, 2009 at 1:55 PM

    Eddie en Elmena, julle lyk pragtig op die fotos en ek wens vir julle al die geluk in die wereld. Geniet die romanse en opwinding van pas getroud wees, dit is absoluut heerlik! Baie liefde, Merlene

    ReplyDelete
  5. Wow Elmena - jy het absoluut awesome gelyk!! Julle is werklik 'n beautiful paartjie! Mag julle waarlik gelukkig & geseend wees!! Geniet elke oomblik van elke dag saam!! Liesl, Ivan & Saskia

    ReplyDelete
  6. Wow, die foto's is absoluut stunning! Elmena, jy en Eddie maak 'n pragtige paartjie! Baie dankie vir die geleentheid om deel te wees van jul spesiale dag! Jy was so 'n maklike model, so die hare en make-up, jip, was sommer maklik! Mag julle 'n leeftyd van liefde en geluk vind!
    Jenny
    Jenro Beauty

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig