Search This Blog

24 October 2009 Jenny-Lee & Albert (GROENRIVIER)

Jenny & Albert have such a passion for God, people and eachother, this was such a great wedding to cover.  All Gos blessings for your life togerher.  This was my first wedding at Groenrivier, what a great venue, great food, great ceremony area and great photo opportunities.

Looking forward to my next wedding there...




A lot of people always ask me: "How must we choose a photographer out of all the 100's of them?" Now this is a very competitive part of the wedding industry.
If i can give 3 things to consider, then this will be it:

1. Don't just look at a photographers "portfolio" album, look at a whole wedding (the more the better) You want a photographer who can take 100's of great photos and not just 10 lucky good ones.

2. You are spending the better part of your wedding day with a stranger (the photographer), make sure that you "like" the person/personality.

3. Remember: YOU GET WHAT YOU PAY FOR! Now, having the most expensive photographer doesn't guarantee great photos, but, trying to save on this important part of your wedding is a risky business.

I hope that this 3 tips will help you to choose the best/right photographer to capture your most important day:)

This is an example of a FULL WEDDING. Like I said in TIP no1. Have a look at a full wedding to see that the photographer can take 100's of great photos. I have 205 photos (and another 200 photos I didn't have space for) in this post. To see another full wedding on this blog, go to the following link: 12 Apostles Wedding  or Meerendal wedding.
I really loved shooting this wedding, Albert and Jenny are great and full of fun and so in love. Thank you for choosing me to capture your most important day.




Another great wedding dress by ILSE ROUX














































































































































































































Please COMMENT on this post, Thank you...
Share:

12 comments

  1. Jen en Albert, julle lyk absoluut amazing en hier, verewig, is julle spesiale dag vasgevang! Dankie vir die deel in dit, en Charl, ek het niks minders verwag nie! Hierdie fotos, soos altyd, is beeldskoon en vang die karakters van Albert en Jen vas:) awesome!!

    ReplyDelete
  2. Ons konnie troue toe kom nie, maar ek is baie spyt!! Maar ek wil net se dat die fotos my laat voel asof ek daar was.. Albert en Jenni baie geluk! Die fotos is baie besonders, uitstekend!! Anchen

    ReplyDelete
  3. The photo's are stunning but remember the people make the photo's
    love
    Dad

    ReplyDelete
  4. What a most wonderful glamorous occasion! Everything looks so beautiful, everyone so happy, seeing these lovely photographs makes me even sadder I was not able to be there. I spent the afternoon thinking of you all tho so was there in spirit. Congratulations, you all should be very proud.

    ReplyDelete
  5. Die Bruidspaar,jul troue was ongelooflik! Charl jou fotos lyk stunning nes hulle!Jou "site" lyk ook "impressive"! Sou graag die "uncut version" van fotos ook wou sien! Wilfred Dicker

    ReplyDelete
  6. Willie en Huipie HanekomOctober 29, 2009 at 11:17 AM

    Albert en Jenny-Lee, die mooiste dag in jul lewe is volmaak vasgevang deur die fotograaf! So bly ons kon dit meemaak en die fotos laat ons weer besef watter pragtige jongmense jul is. Jul ouers kan met reg TROTS wees op jul. Mag jul lewe net so glad verloop soos die huweliksfees. (mag ek hier noem dat die ontbyt die vlg. more net so fantasties was?)

    ReplyDelete
  7. Wow, julle tweetjies lyk of julle van Hollywood af kom, die foto’s is regtig asemrowend!! Jenna, dit is absoluut waar wat jou Dad sê , julle twee maak die foto’s!! Mag julle baie gelukkig en geseend wees in julle huwelik, geniet elke oomblik van elke dag saam!

    ReplyDelete
  8. Sonia Said

    Jenny you and albert look amazing but the best thing is that you look like you really enjoyed your day. Best wishes for a wonderful life together.

    ReplyDelete
  9. WOW die foto's is amazing!! Charl jy is so'n PUIK, ondersteunende & kalmerende fotograaf, well done! Jen en Albert,jul troue was fantasties en vir ons almal wat daar was was dit een groot fees. Soos julle 2 was alles op die dag asemrowend mooi! Jen 'n mooier bruid het ek nog nie gesien nie en Albert jy was net so handsome. Liefde Peetma (Ilse)

    ReplyDelete
  10. Hey Girlie!! Julle twee lyk stunning!! Baie baie geluk, mag julle baie gelukkig wees en die Here julle altyd styf vashou. Kan sommer sien dat julle dit baie geniet het. Margrey

    ReplyDelete
  11. Hi Charl! BAIE BAIE dankie vir ons STUNNING fotos!! Dit was great om my dag met julle te deel - die rustigheid waartoe jul bygedra het en die amazing manier wat jy het om ons op ons gemak te laat voel het! Ek sal jul aanbeveel vir ALMAL met wie ek praat...vir enige foto's wat hul graag wil laat neem - jul is sowaar die beste! God het jou met 'n AMAZING talent geseën!!
    Dankie weer,
    Groete, Albert & Jenny-lee

    ReplyDelete
  12. Ina Nourse (Ma van Bruid)October 22, 2010 at 9:52 AM

    Charl jy het jou self oortref. Die fotos is so skitterend!!! Dit was so n geseende troue van die begin tot die einde. Nou is die dag verby. Ons kyk oor en oor na die fotos. Dit is al wat mens oor het na so n wonderlike geseende... dag. Net DIE FOTOS!! As julle net kan weet al die opregte komplimente wat na jou kant toe kom. Dan se ons net weer baie dankie van ons kant af, Mag ons Jesua Jesus Christus julle oorvloedig seen.(Bekragtig om suksesvol te wees in al julle werk wat nog voorle.) Ons het julle sommer lief gekry in n kort rukkie, toe ons die besondere dag met 2 opregte mense gedeel het.. Liefde in Jesus" Agape" LIEFDE.

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig