Search This Blog

15 Aug 2009 Wayne en Eunice (KRONENBURG)


Wedding date: 15 Aug 2009

Bride preparation venue: Kronenburg Honeymoon Suit
Ceremony venue: Strooidak NG Kerk - Paarl
Photography venue: Vredenhof
Reception venue: Kronenburg

Toe ek 13:00 vertrek het van Durbanville na Paarl, toe het die druppels nog geval, maar ons was weereens baie Geseënd gewees en die weer was great. Ek het ongelukkig geen fotos van die skoene en ander detail afgeneem nie, hulle het my bespreek om net bruid fotos te neem en die res van die dag.

Wayne en Eunice was ‘n absolute great paartjie om af te neem, hulle is sulke stunning mense en het pragtige fotos gemaak. Ek is regtig so Geseënd met great kliente.

Ek is mal daaroor om troues by Kronenburg te doen, great venue, great plekke vir fotos (op Vredenhof) en great kos.

Please make some comments. There is a “COMMENTS” place at the end of each wedding. Click on the word “COMMENTS” and leave a comment. Thank you.

CLICK ON IMAGE TO ENLARGE



























































Please make some comments. There is a “COMMENTS” place at the end of each wedding. Click on the word “COMMENTS” and leave a comment. Thank you.
Share:

3 comments

  1. Die foto's is pragtig!!! Eunice en Wayne, julle is stunning mense....baie dankie vir 'n fantastiese aand!

    ReplyDelete
  2. Well done, very glamoures...
    Die shutterspeed en aperture is natuurlik eksie perfeksie!!!
    Die lig was baie mooi en natuurlik die angles en pouse's pragtig!
    NIE TE PRAAT VAN DIE BRUIDSPAAR NIE...
    Well done everyone!!!
    Melani

    ReplyDelete
  3. Charl
    Uitstekend!!!
    Sal jou verseker aanbeveel.
    Wayne en Eunice, jammer ek het dit gemis.

    Madeleen (Hair and Makeup)

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig