Search This Blog

1 May 2009 Tineke en Raymond (BLOEMENDAL)

Wedding no: 111

Wedding date: 1 Mei 2009
Bride preparation venue: Feathers lodge
Ceremony venue: Bloemendal
Photography venue: Bloemendal, Wyn huis
Reception venue: Bloemendal

Ek het die dag voor die troue die dames gaan afneem by MIJA VIE waar hulle behoorlik “gepamper” was, die klomp was lekker mal saam. Die eerste keer wat ek fotos van die “pamper” sessies moes neem.

Ek het al ‘n paar troues by Bloemendal gehad, maar ek het dit nog nooit so mooi gesien nie. Dit was regtig sprokies mooi.
Sjoe, die reën maak troues deesdae baie “ingewikkeld”, ons was weereens baie geseënd, dit het net vir so 5 min gereën tydens die shoot, op ‘n stadium het die son tot geskyn. Raymond en Tineke is sulke “easy going en fun” paartjie, dit was verskriklik lekker om saam met hulle te werk.

By die troue was daar GEDANS, baie dans fotos, maar dis altyd lekker om mense af te neem wat hulself geniet.

Great couple, lovely fotos, hoop julle geniet dit ook.

Gratis raad aan enige iemand wat wil trou:
Maak seker hoe laat die son onder gaan voor jy jou diens tyd vas maak. Begin jou diens so 2 tot 2 en half uur voor son sak. Die donker het ons so bietjie ingehaal by die troue.



Please make some comments. There is a “COMMENTS” place at the end of each wedding. Click on the word “COMMENTS” and leave a comment. Thank you.











Nie elke dag wat ek fotos neem van bruidegom nie, maar dit was noggal lekker gewees.











Die dekor was besonders...



Die kelder by Bloemendal was baie nice verander, gewoonlik 'n koue donker gat, maar nie vir die troue nie.


Een of 2 fotos binne, toe dit nog hard gereën het, maar toe trek dit oop..



en toe skyn die son.











3 mal meisies!






die oulikste deur. SONDAGSKOOL.




en toe raak dit donker...





die manne het dit nie maklik vir Raymond gemaak nie

















Please make some comments. There is a “COMMENTS” place at the end of each wedding. Click on the word “COMMENTS” and leave a comment. Thank you.
Share:

6 comments

  1. Pragtige foto'tjies. Lyk nie of die weer julle enigsens afgesit het om mooi foto's te neem nie. Tineke het pragtig gelyk. Kan julle nie dalk nog foto's opsit van die tafels nie(tafel 1 asseblief).
    Groete Ds Steven & Marina Sass

    ReplyDelete
  2. Stunning fotos - stem saam met Steven! En die venue was regtig STUNNING! En die kos was ook vorentoe!
    XXX

    ReplyDelete
  3. Absoluut pragtig, droom mooi troue en feetjieland foto's.
    Annette Naude

    ReplyDelete
  4. Elaine - BridesmaidMay 8, 2009 at 10:32 AM

    Jong wil net vir jou weereens dankie se vir die gr8 foties… Jy is ‘n legend fotograaf… Nog nooit so baie fun gehad nie, en dankie vir jou vroutjie ook…. Was lifelike daggie…. Daai lense het toe gewerk, ons lyk darem nie te vet nie… hahahaha Hoop ek sien jul sommer binnekort… Goed gaan en gesels weer Elanie (the bridesmaid)

    ReplyDelete
  5. Hey Charlas!!! Fotograaf van die jaar se jy vir ons??? BAIE GELUK!!! Wil net weer baie dankie se vir al jou en Tiana se moeite! Ons het dit vreeslik geniet en die foto's lyk regtig STUNNING!!!
    Raymond en Tineke

    ReplyDelete
  6. Derilie VermeulenMay 9, 2009 at 6:01 PM

    Die foto's is uiteraard vir hierdie ma die mooiste ooit, maar wat regtig great is van jou, is dat ons 4 dae na die troue reeds na van die foto's op jou website kon kyk! Dit is fenominaal!!!! Dankie, Charl, dis vir ons geen verrassing dat jy as Cape Weddings Photographer of the Year 2009 aangewys is nie! Ons het van die eerste foto af geweet jy is die beste van die bestes!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig