Search This Blog

20 Maart 2009 Carla & Lammie (KRONENBURG)

Wedding no: 104

Wedding date: 20 Maart 2009
Bride preparation venue: De Companjie
Ceremony venue: Kronenburg
Photography venue: Vredenhof
Reception venue: Kronenburg

Presies 100 troues gelede het my pad met Carla en Lammie gekruis. Ek was fotograaf by Jaco en Anneke se troue en Carla was een van die Bridesmaids. Dit was baie lekker om Carla en Lammie se foto's te neem, hulle is 'n great paartjie. Ons het regtig baie fun gehad tydens die foto sessie, hulle het ook lekker intieme tye gehad om mekaar te geniet.

Please make some comments. There is a “COMMENT” place at the end of each wedding. Click on the “YELLOW” word “COMMENT” and leave a comment. Thank you.

CLICK ON IMAGE TO ENLARGE


























Ek is mal oor foto's waar mens die venue ook kan sien, daar is teveel fotograwe wat teveel "closeups" neem van die couple en dan sien mens nie die mooi venue nie.








Foto bo en onder:
Ek het gebruik van 'n "SNOOT" op my OF CAMERA FLASH om die skaduwees teen die muur te kry. Hou baie van die effek wat dit gee.







Share:

4 comments

  1. Beautiful fotos! Dit was 'n lieflike troue op 'n great venue! Lekker honeymoon ;-) Liefdes Annelie

    ReplyDelete
  2. Was ongelukkig nie by ons spesiale vriende se troue nie, maar die pragtige foto's is voldoende! Dit spreek boekdele. Die tweetjies is omtrent verlief! Welgedaan Charl! Mens het net die een spesiale dag in mens se lewe, maar dankse jou talent met die kamera kan Carla en Lammie die dag oor en oor herleef deur net na hulle foto's te kyk. Charl klim jy nog bome vir goeie "shots" of het jy al vir jou 'n leer aangeskaf? Anneke

    ReplyDelete
  3. Hehehe, ja, ek klim steeds boom om die regte/kreatiewe foto te kry. Kyk na Sam & Adam se fotos, daar is foto van my in boom.

    ReplyDelete
  4. jy neem regtig baie mooi foto`s
    my God bless you jy het talent
    en gebruik dit baie goed
    Hannes Filander
    rustenburg

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig