Search This Blog

31 Jan 09 Magda & Shaun (Delvera)

Dit was so lekker om die troue te doen, want daar was so baie gaste wat ek onthou van vorige troues af. Magda was ook die "bridesmaid" van 'n vorige troue wat ek gedoen het en dit was ook lekker om vir Zac en Riana daar te sien. Die troue was op Delvera, my tweede keer was ek daar was, baie lekker venue met baie mooi dam. Ek hoop julle geniet hul fotos, ek het dit baie geniet om te neem en te edit, hulle is so mooi paartjie.

CLICK OP DIE FOTO'S OM DIT GROTER TE SIEN.
































Share:

3 comments

  1. Sjoe, hierdie is regtig pragtige fotos.

    ReplyDelete
  2. Charl

    Dis die mooiste - neem net sulkes van Tineke en Raymond, hoor!!!
    Dx

    ReplyDelete
  3. Oh my gosh you guys!! Magda, you looked ABSOLUTELY STUNNING!! You're a VERY photogenic couple. Congratulations!! Beautiful photos, you look so happy. And Corrien, Green is a great colour for you!!! xxx You both looked gorgeous! Hope you had a fantastic day xxx

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig