Search This Blog

24 JAN 09 Louise & Jaco (Rusticana)


Hierdie was my eertse troue by RUSTICANA. Ek was aangenaam verras deur die plek. Soos julle sal sien, het ons fotos op ander plekke gaan neem, want daar is nie eintlik baie foto plekke op die venue nie.
Ek het die foto sessie met die gevolg baie geniet, ek geniet dit as daar so baie is, dan kan mens lekker FUN hê met dit gedeelte. Ek is mal daaroor as die manne lekker saam werk, hulle was regtig baie "game" vir enige iets.




















Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig