Search This Blog

21 Feb 2009 Louis en Cathrien

Hierdie troue was vir my baie spesiaal. Dis nie elke dag wat ek troue afneem van 2 "ouer" mense wat weer liefde gevind het nie. Dit was so lekker gewees, hulle was regtig "game" vir alles. Soms, sukkel ek meer met jonger paartjies om hulle aan die gang te kry, maar met Louis en Cathrien was dit baie maklik.
Sjoe, dit is ook duidelik sigbaar in hul foto's dat hulle baie verlief is. Ek wens dat ek ook op so ouderdom nog so mal sal wees oor my vrou, ek dink dit is die kuns van die liefde. Hulle het ook die mooiste "LOVE STORY" van hoe hulle mekaar gevind het. Ek hoop julle geniet hul foto's so baie soos ek dit geniet het om te neem.



Please make some comments. There is a “COMMENT” place at the end of each wedding. Click on the “YELLOW” word “COMMENT” and leave a comment. Thank you.
CLICK ON IMAGE TO ENLARGE


































Share:

1 comment

  1. Beatiful! Pragtige foto's van 'n pragtige paartjie!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig